Description
’n Sagte, dromerige portret waar musiek en herinneringe saamvloei 🎶✨
Hierdie gemengde media skildery vertel ’n storie van stilte en siel – die sagte notas in die agtergrond, die teksture wat soos herinneringe lê, en die fyn blom wat ’n tikkie lewe en hoop bring.
Elke lyn en laag dra by tot ’n gevoel van tydloosheid… asof sy iets hoor wat ons nie heeltemal kan sien nie.
’n Unieke stuk wat karakter, elegansie en ’n bietjie misterie in enige ruimte sal bring.
#SkinnerArt #MixedMedia #OriginalArt #ArtWithSoul
This beautiful, abstract yet detailed face study is ideal for the bedroom, bathroom, dressing room, etc and is done in mixed media on canvas board framed 510x680mm




Reviews
There are no reviews yet.